by boerekostwist | Okt 17, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Nageregte
Ek dink die dag toe die koshuismoeder met die blinkplan vorendag gekom het in Engeland het sy uit die boks gedink! Vir jare al is hierdie my resep vir alle gebak wat verkeerd gaan in die kombuis wat ek nie wil van ontslae wil raak…koekies, meringues, fudge,...
by boerekostwist | Okt 3, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Die na-oes op Skeerpoort se Bos en Berg Pekan produksie plaas word altyd mee getoor in die kombuis. Elke jaar moet ek volgens die boer van my 10 nuwe resepte vorendag mee kom vir die Pekans wat hy produseer. Hierdie blokkie werk egter ook heerlik met ‘n mengel-moes...
by boerekostwist | Sep 5, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Soms het mens nie lus om die hele dag tyd in die kombuis te spandeer om ‘n lekker soethappie te berei en dan is daar resepte soos hierdie wat mens net letterlik alles in een doen. Die koek is heerlik koud of warm en kan met soveel ander vrugte variasies gedoen word....
by boerekostwist | Aug 23, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte
‘n Vinnige en heerlike resep om almal te bekoor. Jy kan basies enige bessie soort of selfs appel, pere, perskes en vele meer in die plek van bessies te gebruik of selfs kombinasies daarvan doen. Vir die kors: 1 1/2 koppies meel 1/4 koppie suiker 1/2...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Fyn Bak, Koeke, Maklike Bak, Nageregte
Wanneer mens die dag die lus kry vir ‘n heerlike koek maar nie lus het vir te veel soet met romerige versiersels, dan soek nie verder ek het vir jou n slim en vinnige plan. Hierdie koek resep is eenvoudig. Die koek beslag word al die bestanddele in een bak geplaas en...
by boerekostwist | Jul 8, 2024 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Happies, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Nageregte, Patee en Smeersels, Soet Gebakte Goedere, Versiersel, Warm Nageregte
Eg Belgies, met die heerlike geure van Speculaas kruie en fyn koekies in die dekadadente smeer. Ons geniet hierdie smeer met roosterbrood, Franse roosterbrood, koek vulsels en ook ingewerk in versiersels vir n heerlike unieke smaak. Wenk: Voeg ‘n halwe koppie...