Lede-resep
Annelien se Vrugtekoek-twist
Gepubliseer
’n Uitsonderlik klam en geurige vrugtekoek met kakao, warm speserye, pekanneute en sjerrie, afgerond met ’n blink appelkoos-en-vrugteglans.
Lede-resep
Suurlemoenstroopkoek met Mascarpone versiersel
Gepubliseer
’n Fyn, dekadente vierlaagbotterkoek met vars suurlemoen, ’n geurige kaneelstroop en fluweelsagte mascarponeversiersel.
Lede-resep
Fluweelkoek
Gepubliseer
’n Uitsonderlik sagte, klam en veerligte vanieljekoek met ’n fyn, ligte koekkrummel—perfek vir groot koeke, kolwyntjies en ’n verskeidenheid dekadente vulsels.
Lede-resep
Barone Karamelkoek
Gepubliseer
Verleiding op sy beste! Hierdie besonder klam sjokolade-chiffonkoek word met karamel gevul en onder ’n sagte, truffelagtige Bar-One-ganache versteek.
Lede-resep
Roosterkoek / Stick bread
Gepubliseer
Een eenvoudige brooddeeg, twee heerlike kampgunstelinge! Bak sagte roosterkoek op die rooster of draai die deeg om ’n stok vir goudbruin stokbrood oor rustige kole.
Lede-resep
Prutpot Brood
Gepubliseer
Meng die deeg vanaand en laat die yskas die werk doen! Vorm dit die volgende oggend en bak ’n sagte, geurige brood direk in jou prutpot.
Lede-resep
Komyn en Papawersaad Broodstokkies
Gepubliseer
Hierdie handgedraaide broodstokkies is bros aan die buitekant, sag binne en heerlik veelsydig. Speel met sade, kaas, biltong of kruie en bedien dit saam met jou gunstelingdoopsouse.
Lede-resep
Botterversiersel
Gepubliseer
Op soek na ’n romerige botterversiersel wat nie tandbrekend soet is nie, pragtig spuit en selfs op warmer dae sy vorm behou? Hierdie betroubare klasresep is die antwoord.
Lede-resep
Jellie-Vla Splintertjie ring
Gepubliseer
’n Speelse, kleurvolle nagereg wat die kleinspan met groot plesier kan help maak! Ferm jellieblokkies word soos gebreekte glas in romerige vanieljevla vasgevang.
Lede-resep
Lasagne
Gepubliseer
Hierdie geurige familielasagne bestaan uit netjiese lae pasta, sappige maalvleis met groente en gerookte vleis, romerige kaassous en ’n goudbruin cheddarbolaag.
Lede-resep
Gemmerbrood
Gepubliseer
Hierdie geurige gemmerbrood is vinnig, maklik en sonder enige kinkels in die kabel. Goue stroop, bruinsuiker en warm speserye sorg vir ’n heerlik klam broodjie.
Lede-resep
Gerookte Kaasworsie Souttert
Gepubliseer
Hierdie vrieskasvriendelike “Pizza-paai” het ’n bros cheddar-kors en ’n geurige vulsel van kaasworsies, sampioene, eiers, room en kruie. Kitskos op sy heel lekkerste!