Barone Karamelkoek
’n Veerligte sjokolade-chiffonkoek met rumgegeurde stroop, ruim lae karamelkondensmelk en ’n blink melksjokoladeganache. Die ideale verjaardagkoek vir ernstige sjokoladeliefhebbers.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 20-45 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 dubbellaag koek wat in 4 lae gesny kan word portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.