Lede-resep
Spesery koek
Gepubliseer
’n Sagte, klam botterkoek met geurige kaneel, donker bruinsuiker en pekanneute wat in pragtige karamelgolwe deur die koek loop.
Lede-resep
Pekan-Meringue Karamel koek
Gepubliseer
Vier bros pekanmeringue-lae word met sagte vanieljeroom, dik karamel en hope gekapte pekanneute opgebou—’n indrukwekkende koek wat veel makliker is as wat dit lyk.
Lede-resep
Madeira koek
Gepubliseer
’n Klassieke Madeira-koek met ’n kompak dog sagte krummel, ’n ryk bottersmaak en die vars geur van suurlemoen—stewig genoeg vir fondant, maar net so lekker sonder versiering.
Lede-resep
Okkerneut koek
Gepubliseer
’n Ryk, klam okkerneutkoek met kaneel, lemoenskil en ’n warm brandewynstroop—heerlik saam met vars room, suurroom of ’n skeppie roomys.
Lede-resep
Annelien se Vrugtekoek-twist
Gepubliseer
’n Uitsonderlik klam en geurige vrugtekoek met kakao, warm speserye, pekanneute en sjerrie, afgerond met ’n blink appelkoos-en-vrugteglans.
Lede-resep
Suurlemoenstroopkoek met Mascarpone versiersel
Gepubliseer
’n Fyn, dekadente vierlaagbotterkoek met vars suurlemoen, ’n geurige kaneelstroop en fluweelsagte mascarponeversiersel.
Lede-resep
Fluweelkoek
Gepubliseer
’n Uitsonderlik sagte, klam en veerligte vanieljekoek met ’n fyn, ligte koekkrummel—perfek vir groot koeke, kolwyntjies en ’n verskeidenheid dekadente vulsels.
Lede-resep
Barone Karamelkoek
Gepubliseer
Verleiding op sy beste! Hierdie besonder klam sjokolade-chiffonkoek word met karamel gevul en onder ’n sagte, truffelagtige Bar-One-ganache versteek.
Lede-resep
Roosterkoek / Stick bread
Gepubliseer
Een eenvoudige brooddeeg, twee heerlike kampgunstelinge! Bak sagte roosterkoek op die rooster of draai die deeg om ’n stok vir goudbruin stokbrood oor rustige kole.
Lede-resep
Prutpot Brood
Gepubliseer
Meng die deeg vanaand en laat die yskas die werk doen! Vorm dit die volgende oggend en bak ’n sagte, geurige brood direk in jou prutpot.
Lede-resep
Komyn en Papawersaad Broodstokkies
Gepubliseer
Hierdie handgedraaide broodstokkies is bros aan die buitekant, sag binne en heerlik veelsydig. Speel met sade, kaas, biltong of kruie en bedien dit saam met jou gunstelingdoopsouse.
Lede-resep
Botterversiersel
Gepubliseer
Op soek na ’n romerige botterversiersel wat nie tandbrekend soet is nie, pragtig spuit en selfs op warmer dae sy vorm behou? Hierdie betroubare klasresep is die antwoord.