Rooibos Vrugtekoek met ‘n Twist

Hierdie diep, tradisionele vrugtekoek word met rooibostee en brandewyn berei en ontwikkel mettertyd ’n besonder ryk smaak. Die gekookte vrugtemengsel maak die resep maklik, betroubaar en heerlik klam.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 vrugtekoek x 23 cm portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions