Mikrogolf Vrugtekoek

’n Vinnige mikrogolf-vrugtekoek met dadels, kersies, gemengde koekvrugte en plaasvars pekanneute. Bak dit op volle krag, voer dit met brandewyn en sjerrie en laat die heerlike vrugtekoekgeure ontwikkel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 - 2 koeke portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions