Mikrogolf Lemoen Koek
’n Vinnige, klam mikrogolf-lemoenkoek met vars lemoensap en ’n sagte lemoenbotterversiersel. Sny die afgekoelde ringkoek middeldeur en vul dit met versiersel vir ’n maklike maar besonder mooi kuierkoek.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 x 20 cm enkel laag koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.