Sjokolade Aartappelkoek met ‘n twist
’n Sagte, klam sjokoladekoek waarin gladde kapokaartappel vir ’n besonderse krummel en langer varsheid sorg. Gebruik donker- of bittersjokolade vir ’n diep sjokoladesmaak, of kies witsjokolade vir ’n ligter vanieljeweergawe.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 x 20 cm koek dubbel laag portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.