Swartwoud Kersiekoek / Blackforest Cake
Hierdie elegante Swartwoud-kersiekoek bestaan uit donker sjokolade-chiffonlae wat met kersielikeur bevogtig en met gestabiliseerde vanieljeroom en ontpitte kersies gevul word. Vars rooi en geel kersies maak dit ’n ware pronkstuk.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 4 laag x 25 cm koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.