Suurdeeg Sjokoladekoek met Gesoute Karamel Vulsel
Hierdie unieke sjokolade-giskoek het ’n sagte, stroopklam tekstuur en delikate geur. Vul dit met tuisgemaakte gesoute karamel en geroosterde grondbone, of bak die beslag as dekadente muffins vir jou koffietafel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 x 25 cm koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.