Rusticana brood

’n Veelsydige hoëhidrasie-brooddeeg wat as Rusticana-brood, ciabatta, focaccia of pizzabasis gebruik kan word. Berei die spons vooraf, ontwikkel die gluten met sagte voue en bak die brood in ’n vuurwarm gietysterpot vir ’n kraakvars kors.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 220°C

Porsies - 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions