Mikrogolf Sjokoladekoek

’n Vinnige en klam mikrogolf-sjokoladekoek vir mikrogolfoonde van 850 W of sterker. Verkoel die koek deeglik voordat die glanslaag oorgegiet word om daardie pragtige, beheerde sjokoladedruppels te vorm.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1x 20 cm koek portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions