Koffie Karamel Sjokolade Mousse Koek
Hierdie sagte sjokoladekoek word warm met ’n koffie-en-Amarulastroop deurweek en daarna met romerige karamel en ligte sjokolademousse bedek. Gebruik alkoholvrye rumgeursel vir ’n heerlike gesinsvriendelike variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 x 20 cm x 28 cm pyrex pan of 1x 23 cm dubbellaag koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.