Ystervarkies / Lammingtons met ‘n Twist (gekleurd ook)
Hierdie nostalgiese Ystervarkies het ’n sagte koekmiddel en ’n klam strooplagie onder die wit klapper. Vries die koek vooraf vir blokkies wat maklik sny, doop en hul vorm behou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 40 blokkies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.