Gemmerbrood

’n Maklike, klam gemmerbrood met gemmer, kaneel, neutmuskaat en gouestroop. Bak dit in klein broodpannetjies en probeer ook die dadel-en-rumvariasie of vervang die gouestroop met melasse.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 35-45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 2 broodjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions