Lede-resep
Spanspek en Roket Slaai
Gepubliseer
’n Vars, kleurvolle spanspekslaai met roket, feta, bros groente en ’n ligte jogurt-, suurlemoen- en dillesous.
Lede-resep
Groenbone en Sampioen Gereg
Gepubliseer
Hierdie romerige groenboontjiegereg is een van daardie tydlose bykosse wat op enige tafel tuis voel. Die sagte groenbone, sappige sampioene en geurige uie word saamgebind in 'n romerige…
Lede-resep
Skaapkerrie Afval
Gepubliseer
Saggekookte pens en pootjies met geurige speserye, groente en ’n romerige kerriesous—heerlik saam met varsgebakte vetkoek.
Lede-resep
Koedoe potjie
Gepubliseer
Koedoevleis word oornag in karringmelk gemarineer en daarna stadig saam met sampioene, speserye en balsamiese asyn gekook. Die resultaat is ’n geurige, murgsagte Bosveld-potjie met ’n heerlike dik…
Lede-resep
Skaapkerrie
Gepubliseer
Stadig gaar lamsblad met baba-aartappels, piekeluitjies en bros broccoli in ’n geurige, romerige fenegriek-kerriesous.
Lede-resep
Gemmerbier
Gepubliseer
’n Eg Suid-Afrikaanse gemmerbier met Hanepootrosyne, vars gemmer en ’n natuurlike borrel—’n nostalgiese Desemberdrankie wat oor geslagte heen gemaak word.
Lede-resep
Geelperske-Brandewyn Blatjang
Gepubliseer
Hierdie "chunky" perskeblatjang word stadig met witdruiweasyn, bruikbare kasbestanddele, warm speserye en brandewyn gekook. Bedien dit saam met kouevleis, braaivleis, kerriegeregte, kaas of varsgebakte brood.
Lede-resep
Koekstruif / Triffle
Gepubliseer
’n Kleurvolle familie-koekstruif met rolkoek, sagte koejawelskuim, dik vla, perskes, vars aarbeie en hope rooi jellie.
Lede-resep
Doughnuts of Oliebolle
Gepubliseer
Annelien se Wenke Uit my kinderjare het ek nie baie goeie herinneringe aan koekstruif nie. Die mense wat dit gemaak het, het dikwels alles saamgegooi en deurmekaar geroer.…
Lede-resep
Chocolate Brownie Stroopkoek
Gepubliseer
Donker, klam sjokolade-ringkoek met ’n dik, blink strooplaag wat dadelik op die yskoue koek stol.
Lede-resep
Skons
Gepubliseer
’n Vinnige kaas-en-karringmelkbeslag wat as soutbrood of kosblikmuffins gebak kan word, met vier heerlike variasies om van te kies.
Lede-resep
Karamel en Gemmer Geelwortels
Gepubliseer
Saggekookte wortels in ’n blink botter-, gemmer- en karamelsous—’n vinnige bygereg waarvan almal die bak sal wil leeglek.