Mikrogolf Vyekonfyt

Hierdie maklike mikrogolf-vyekonfyt is ideaal wanneer jy slegs ’n klein hoeveelheid vars vye beskikbaar het. Die bestanddele word vooraf laat staan om die sap te onttrek en daarna kortliks gekook totdat die konfyt stolpunt bereik.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 x 375ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions