Lede-resep
Pampoen-Cuppaccino muffins
Gepubliseer
Klam pampoenmuffins met warm speserye, ’n tikkie espresso en ’n kraaklekker bolaag van bruinsuiker en neute.
Lede-resep
Appelkrummeltert
Gepubliseer
’n Geurige appeltert met sagte Granny Smith-appels, plomp sultanas en ’n uitgepofte, bros gerasperde botterkors.
Lede-resep
Portugese Vla tertjies (Pastes de nata)
Gepubliseer
Klein Portugese vlatertjies met ’n romerige vanieljevulsel, kenmerkende donker brandkolletjies en ’n kraakbros spiraalkors.
Lede-resep
Bees en Niertjie pastei
Gepubliseer
’n Geurige, tradisionele bief-en-niertjiepastei met sagte vleis, ’n romerige neutmuskaatondertoon en ’n goudbruin blaardeegdeksel.
Lede-resep
Spek, Botterskorsie en Feta Quiche
Gepubliseer
’n Maklike korslose quiche met botterskorsie, bros spek, feta en vars kruie—kleurvol, geurig en heerlik lig.
Lede-resep
Brosgebakte Aartappels
Gepubliseer
Hierdie slim vrieskasmetode lewer die heerlikste goudbruin oondaartappels met ’n bros buitekant en sagte binnekant. Berei sommer ’n groot hoeveelheid vooraf en bak net soveel as wat jy…
Lede-resep
Tuisgemaakte Volkoring Steengemaalde Pasta
Gepubliseer
Handgemaakte pasta met die neutagtige karakter van steengemaalde bruinbroodmeel en die diep, vrugtige ondertone van Pinotage.
Lede-resep
Gebraaide rys
Gepubliseer
Loskorrelige rys word in botter en olyfolie gebraai en met sprietuie, knoffel, rissie en Parmesaan afgerond. Heerlik op sy eie of as geurige bykos by ’n uitgebreide spyskaart.
Lede-resep
Spanspek en Roket Slaai
Gepubliseer
’n Vars, kleurvolle spanspekslaai met roket, feta, bros groente en ’n ligte jogurt-, suurlemoen- en dillesous.
Lede-resep
Groenbone en Sampioen Gereg
Gepubliseer
Hierdie romerige groenboontjiegereg is een van daardie tydlose bykosse wat op enige tafel tuis voel. Die sagte groenbone, sappige sampioene en geurige uie word saamgebind in 'n romerige…
Lede-resep
Skaapkerrie Afval
Gepubliseer
Saggekookte pens en pootjies met geurige speserye, groente en ’n romerige kerriesous—heerlik saam met varsgebakte vetkoek.
Lede-resep
Koedoe potjie
Gepubliseer
Koedoevleis word oornag in karringmelk gemarineer en daarna stadig saam met sampioene, speserye en balsamiese asyn gekook. Die resultaat is ’n geurige, murgsagte Bosveld-potjie met ’n heerlike dik…