Brosgebakte Aartappels

Die aartappels word kortliks in sterk sout-en-asynwater gekook, vinnig afgekoel en daarna gevries. Wanneer dit benodig word, word die aartappels ontdooi, met ’n vurk gekrap, geolie en teen hoë hitte gebak totdat dit goudbruin en krakerig is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 200°C

Porsies - Soveel as wat jy wil portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions