Bees en Niertjie pastei

Hierdie familiepastei kombineer murgsagte beesvleis met sorgvuldig voorbereide niertjies en ’n dik, geurige sous. Karringmelk versag die sterk smaak, terwyl neutmuskaat die vulsel se kenmerkende geur afrond.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 40 mins

Totale Tyd - 60 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 190°C

Porsies - 4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions