Gebraaide rys
Hierdie geurige rys kan met gewone witrys, bruinrys of langgraanrys gemaak word. Die voorafspoel en gaarmaakmetode help om die korrels los te hou, terwyl botter, olyfolie, sprietuie en Parmesaan ’n heerlike hartige smaak gee.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 8-10 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.