Pampoen-Cuppaccino muffins

Hierdie geurige pampoenmuffins is ’n speel-speel manier om die kinders pampoen te laat eet. Bak dit as 15 muffins of twee klein broodjies en rond dit met roomkaas- of glansversiersel af.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 15 muffins of 2 brode van 23 x 10 x 8 cm hoog portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions