Tuisgemaakte Volkoring Steengemaalde Pasta

Hierdie unieke vars pasta word met ’n kombinasie van steengemaalde bruinbroodmeel en koekmeel gemaak. Gebruik Pinotage as die vloeistof vir ’n subtiele vrugtigheid of water vir ’n alkoholvrye weergawe.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions