Appelkrummeltert
Vars Granny Smith-appels word met kaneel, heuning en sultanas gegeur en onder ’n bros gerasperde kors gebak. Bedien die tert louwarm of koud met vars room.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1x 25 cm appeltert portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.