Spek, Botterskorsie en Feta Quiche
Hierdie korslose botterskorsie-en-fetaquiche word met bros rugspek, knoffel, room en vars kruie gebak. Bedien dit warm met ’n vars groenslaai.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 25 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.