Skaapkerrie Afval

Hierdie tradisionele afvalpot kombineer stadig gekookte pens met skaapskenkels, nek of ander afval, piekeluitjies en groente. Karring, komyn, koljander, fenegriek en gemmer sorg vir ’n diep geur, terwyl room die sous afrond.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 8-10 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions