Weet-Bix Beskuit

Hierdie maklike Amasi-beskuit word in ’n groot oondpan gebak, vooraf in vingers gesny en daarna stadig uitgedroog. Voeg pekanneute en rosyne by vir ’n ryker beskuit of laat dit uit vir ’n bekostigbare alledaagse baksel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 70 vingers ongeveer. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions