Joghurt Kaaskoek
’n Korslose, ongebakte roomkaastert met gegeurde jogurt, geklopte room en gelatien. Volg die eenvoudige spons-, smelt- en tempereringstegniek vir ’n gladde vulsel sonder rubberagtige gelatienstukkies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.