Capsicum Piekels

Ek weet nie van julle nie, maar rissies is nou die een groente wat by my oorneem en baie vruggies produseer. Capsicums is geneig om ook so welig te groei. Die kleur is een van die goed wat my seker die meeste opval en ek hou daarvan om kleurvolle kos voor te sit. Hierdie maklike verkoelde rissiepiekels word met asyn, suiker, mosterdsaad, knoffel en dille gegeur. Die rissies behou hul helder kleure en is heerlik saam met vleis, kaas, hamburgers en slaaie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 8 x 500 ml botteltjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions