Koffie en Pekan Glutenvrye koekies

Maklike pekan-en-koffiekoekies van eierwit, strooisuiker en rysmeel. Die koekies word op eetbare waferpapier gespuit, met suiker bestrooi en opsioneel in donkersjokolade gedoop.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 20 -30 koekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions