Tuisgemaakte Gouestroop

Hierdie tuisgemaakte gouestroop kry sy pragtige amberkleur deur ’n gedeelte van die suiker eers te karamelliseer. Die eindresultaat is ’n gladde, dik stroop wat net soos gekoopte gouestroop in gebak gebruik kan word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 50 mins

Totale Tyd - 70 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 750 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions