Smeerkors

’n Veelsydige smeertertkors wat binne minute gemeng en in die tertbak versprei word. Die kors kan vooraf gebak en gevries word, en is geskik vir melktert, kaaskoek, quiche en talle ander soet of sout vulsels.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 korse portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions