Roosterkoek / Stick bread
Hierdie maklike roosterkoek- en stokbroodresep bring die nostalgie van plaaslewe, Voortrekkerkampe en buitekook terug. Die deeg is sag, veelsydig en perfek vir ’n gesellige braai of kampvuur.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 roosterkoeke portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.