Suurlemoenstroopkoek met Mascarpone versiersel
Hierdie alles-in-een-feeskoek bestaan uit klam suurlemoenbotterkoek, ’n vars suurlemoen-en-kaneelstroop en ’n gestabiliseerde mascarponeversiersel. Die vier laagies word gevul en met versierselrose, suurlemoenskyfies en vars skil afgerond.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Dubbel laag koek. 24 Kolwyntjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.