Botterversiersel
’n Fluweelsagte botterversiersel met ’n mooi glans en stewige spuittekstuur. Gebruik dit vir koeke, kolwyntjies, rosette en verskillende spuittegnieke, met ’n maklike sjokoladevariasie ingesluit.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 liter portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.