Fluweelkoek

Mielieblom verdun die glutensterkte van gewone koekmeel en gee hierdie botterkoek sy kenmerkende fyn, sagte en ligter krummel. Die resep sluit ook presiese aanpassings vir groot koeke en sjokoladekolwyntjies in.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45-60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 2 x 23 cm koeke of 24 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions