Lasagne

’n Ryk, vrieskasvriendelike lasagne met spek, fyn maalvleis, groente, blatjang en ’n mediumdik kaassous. Die resep lewer stewige lae wat mooi sny, maar steeds sappig en heerlik kaasagtig bly.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions