Jellie-Vla Splintertjie ring
Hierdie maklike jellie-en-vlanagereg kombineer helderkleurige jellie met ’n gestolde vanieljevla. Maak dit in ’n mooi vorm, verkoel deeglik en ontvorm vir ’n indrukwekkende familienagereg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - 60 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.