Gerookte Kaasworsie Souttert

’n Maklike souttert met ’n driebestanddeel-cheddarkors en ’n romerige kaasworsie-en-sampioenvulsel. Bak dit as een gesinsgereg of maak kleiner individuele porsies vir die kosblik en vrieskas.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions