Lede-resep
Malvalekkers
Gepubliseer
Fluweelagtig, sag en dekadent – tuisgemaakte malvalekkers is so mooi dat dit amper te lekker is om te eet! Met kleure en geure uit die hele reënboog kan…
Lede-resep
Grenadella koek
Gepubliseer
Vars en geurig, met daardie kenmerkende soetsuur smaak van grenadilla, is hierdie koek ’n ware bederf. Die sagte botterkoek hou die grenadillapitte mooi deur die beslag, terwyl die…
Lede-resep
Chock-chip Pizza koekie
Gepubliseer
’n Groot, sagte koekie, blink sjokoladeganache en ’n hele hand vol kleurvolle lekkers – hierdie resep is gemaak vir verjaarsdae, markdae en kinderpret! Bak dit as een groot…
Lede-resep
Sjokolade poeding met eie sous
Gepubliseer
Sjokolade, pekanneute en ’n warm, ryk sous – hierdie nagereg sit êrens tussen ’n smeulende brownie en ’n heerlike molten sjokoladenagereg. Met ekstra donker kakao en vars pekanneute…
Lede-resep
Vleiserige muffins
Gepubliseer
My vrieskas is amper altyd vol van hierdie happies! Met net vyf bestanddele is dit een van daardie resepte wat ek oor die jare verfyn het om vinnig,…
Lede-resep
Energie stafies
Gepubliseer
Energie-stafies is iets wat ek gereeld in my Filistyne se kospakkies sit vir daardie namiddae wanneer die ure net te lank raak en die moegheid begin intree. Hierdie…
Lede-resep
Snoektert
Gepubliseer
Hierdie is nie sommer net nog ’n vistert nie! Die kombinasie van ’n ryk, romerige vulsel met die pikante geur van gerookte vis en daardie heerlike bros aartappelkors…
Lede-resep
Suurlemoen-Klapper kondensmelk koek
Gepubliseer
Hierdie ongelooflike klam en geurige koek is voorwaar iets wat enige kuiertjie in ’n marathon-sessie kan laat ontaard! Die vars suurlemoenskil en klapper in die beslag gee hom…
Lede-resep
Veertjie brood
Gepubliseer
Hierdie is een van my resepte wat al jare lank saam met my kom. Dit het eintlik begin as ’n studentetaak waar ons bakkerspersentasies moes toepas en met…
Lede-resep
Eiervla
Gepubliseer
My moeder het die heerlikste eiervla denkbaar gemaak. Sy moes altyd twee brouseltjies maak – Pappa het van dik vla gehou en ons kinders van dun vla wat…
Lede-resep
Biga styl / Spons metode brood
Gepubliseer
Wil jy graag jou eie brood bak, maar is jy bang dit gaan nie ’n sukses wees nie? Dan is hierdie brood vir jou. Die groot geheim lê…
Gratis
Vinnige, gekookte versiersel
Gepubliseer
Hierdie is een van daardie klassieke versiersels wat jy altyd in jou agtersak wil hê! Dit neem skaars 10 minute om te maak, hou sy vorm selfs in…