Snoektert
Enige gaar vis werk uitstekend in hierdie tert, want die geurmiddels in die romerige eierbeslag komplimenteer die vis mooi. Ek is veral lief daarvoor om gerookte vis te gebruik, want dit gee die tert ’n heerlike rokerige nasmaak. Jy kan die vis self op die stoof rook of, as jy gerookte vis in ’n blik kry, dit sommer gebruik en jouself ’n klomp werk spaar. Die kors is die verrassing: kapokaartappels word saam met botter en meel verwerk tot ’n bros, heerlike tertkors.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.