Biga styl / Spons metode brood

Hierdie is ’n brood wat ek juis ontwikkel het vir mense wat graag vars brood wil bak, maar nie altyd ure in die kombuis kan deurbring nie. Ek het die proses in drie fases verdeel sodat jy die werk maklik rondom jou dag kan beplan. Die lang, stadige fermentasie gee die brood ’n heerlike geur en sagte krummel, terwyl die deeg ook gebruik kan word vir vetkoek, roosterkoek, potbrood, bolletjies en rolletjies. Die deeg kan vir tot drie dae in die yskas gehou word en die gebakte brood kan in skywe gesny en gevries word. Sodra jy hierdie metode onder die knie het, sal vars brood bak sommer deel van jou gewone roetine word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 groot broof of twee klein brode portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions