Sjokolade poeding met eie sous
Ek is lief vir sjokolade en vandat ek die ekstra donker kakao ontdek het, het ek bietjie met hierdie resep begin speel. Die vars pekanneute uit my tuin word ook hier ingespan en gee die nagereg ’n besonderse geur en tekstuur. Die wonderlike verrassing is dat die beslag bo-op die warm sous geskep word – en tydens die bakproses gebeur die lekkerste dinge. Hoop julle speel net so lekker met die resep soos ek!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.