Vleiserige muffins
Hierdie vleismuffins is ’n wonderlike manier om oorskietvleis in iets nuuts en lekker te omskep. Ek maak dit gereeld met gaar maalvleis, vleis van ’n bredie of potjie, en dit is veral handig wanneer daar reeds gaar vleis in die yskas of vrieskas is. Die mengsel kan ook gebruik word vir ’n vinnige, proteïenryke omeletvulsel. Dis eenvoudige kos wat vooruit beplan en vinnig aanmekaar gesit kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 muffins portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.