Eiervla

Daar is iets besonders aan ’n eenvoudige bak warm eiervla. Vir my bring dit dadelik herinneringe van my moeder se kombuis en klein mensies wat met ’n lepel uit ’n bakkie warm vla opgeskep het. Hierdie resep kan maklik aangepas word vir dik of dun vla en die gaarheid word eenvoudig met die lepeltoets bepaal. Ek wys jou ook hoe om dieselfde resep in die mikrogolfoond te maak wanneer jy vinnig ’n bakkie trooskos nodig het.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions