Veertjie brood

Hierdie sagte, veerligte broodjie is ’n weergawe van ’n verrykte brood soos brioche, maar die pasta wat in die deeg ingewerk word, gee hom sy eie unieke karakter. Die pasta help om ’n sagte, klam krummel te skep en gee die brood daardie heerlike sagte tekstuur waarvoor my kinders hom as “Veertjie-brood” gedoop het. Die resep is vir een broodjie, maar kan maklik verdubbel of verviervoudig word. Daar is egter ’n baie belangrike geheim wanneer jy die resep vergroot: die pasta in stap 1 moet nooit vermeerder word nie. Die hoeveelheid pasta wat jy maak, is genoeg vir ongeveer vyf baksels.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 35 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6 bolletjies of een groot brood portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions