Suurlemoen-Klapper kondensmelk koek

As jy hou van ’n klam koek met ’n heerlike suurlemoengeur, is hierdie een vir jou. Die koek is ryk en sag, met vars suurlemoenskil en klapper deur die beslag, en dan word die warm koek met ’n soet kondensmelkstroop deurdrenk. Laat hom rustig staan totdat hy heeltemal afgekoel het sodat die stroop kans kry om behoorlik in te trek. Rond hom af met my mascarpone-versiersel vir ’n koek wat mens moeilik net by een stukkie kan laat!

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions