Malvalekkers

Tuisgemaakte malvalekkers is ’n heerlike bederf wat jy in enige denkbare kleur en geur kan maak. Die sagte, lugtige tekstuur word verkry deur die warm suikerstroop stadig by styfgeklitste eierwitte te voeg, waarna die mengsel verder geklits word totdat dit dik en elasties is. Vorm dit in ’n pan, spuit dit met ’n versierbuis of gebruik silikoonvormpies vir allerhande prettige vorms.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 40 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions