Grenadella koek

Grenadilla- of granadellakoek is ’n heerlike variasie op ’n klassieke botterkoek. Vars grenadilla gee die beste geur, maar die pulp kan ook gedurende die seisoen gevries word om later te gebruik. ’n Sponskoek is nie geskik vir hierdie resep nie, aangesien die botterkoekbasis die grenadillapitte beter in die beslag hou. Die ligte roomkaasversiersel is nie oormatig soet nie en vorm die perfekte pasmaat vir die vars, suur vrugtegeur.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - Dubbel laag koek van 20-25 cm portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions