Chock-chip Pizza koekie

Hierdie groot koekie is ’n eenvoudige manier om ’n kleuter se verjaarsdagkoek iets besonders te maak. Die bros koekiebasis met sjokoladesplinters word met ’n sagte sjokoladeganache bedek en daarna vrolik versier. Dit is ook ’n uitstekende resep vir skoolmarkdae, want die koekie kan in skywe gesny word en individueel verkoop word. Vir kleiner koekies kan die beslag in 30 ml-balletjies gerol word; die baktyd verkort dan na ongeveer 12–15 minute.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions